O’Donoughue sê sy het fyn na die video gekyk en dat die gorilla se liggaamstaal duidelik daarvan getuig het dat hy nie besig was om die seun te beskerm nie, soos talle mense aangevoer het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harambe"
[Video] Gorilla doodgeskiet ná seun in hok val
ʼn Video van die voorval wys hoe die gorilla die seun aan sy been deur die water in die hok sleep.