ʼn 25-jarige waentjiestoter is vandeesweek swaar gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die moord op ʼn mede-waentjiestoter ná ʼn geskil by ʼn supermark in KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harding"
Vier polisiebeamptes sterf in ongeluk
Vier polisiebeamptes is Vrydagaand in ʼn ongeluk op die N2 in Harding, KwaZulu-Natal, dood.