Twee van die oudste en roemrykste klubs van die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) gaan blykbaar van die toneel verdwyn wanneer hulle glo vandeesweek saamsmelt.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harlequins"
SA breier se Aussie-klub kom pak twee op toer
Die Australiese Shuteskild-klub, West Harbour Pirates, kom vroeg Oktober vir twee wedstryde na Suid-Afrika.
Quins-oumandag ‘oorweldig’ met deelname
Dis “absoluut oorweldigend” om te sien hoeveel oumanspanne vir Saterdag se toernooi by Harlequins ingeskryf het.
Quin-klubs landwyd se verhaal, meewerking gevra
Pretoria Harlequin het `n projek begin om al die Quins-klubs in Suid-Afrika te identifiseer en inligting oor hul geskiedenis in te samel.
Nog `n honderdtal ‘nie goed vir klubrugby’
Dis te betwyfel of die honderdtal wat Pretoria Polisie Saterdag op die rugbyveld in die Noorderbonde se Assupolreeks behaal het goed vir klubrugby is.
Harlequins tussen die duiwel en diep blou see
Vir Harlequins is dit `n kwessie van tussen die duiwel en die diep blou see wanneer hy Saterdag in die laaste groepronde teen Pretoria Polisie in Groep A1 van die Noorderbonde se Assupolreeks te staan kom.
Assupol: Impala klop kwarteinder met honderdtal
`n Gewese houer van die oop klubs se Gemeenskapsbeker (GB), Newrak Rustenburg Impala, het Saterdag in die Noorderbonde se Assupolreeks `n honderdtal teen een van verlede jaar se kwarteinders in die Blou Bulle se Carltonliga behaal.
Assupol se peil hoër; aartsteenstanders val vas
Midde-in aanduidings dat die peil van die Noorderbonde se Assupolreeks hoër as verlede jaar is, het die aartsteenstanders Pretoria Polisie en Rustenburg Impala Saterdag in die eerste ronde teen mekaar vasgeval.