“Vir die eerste keer in ons 73 jaar lange geskiedenis, het ons ʼn vyfjaarooreenkoms aangegaan met al ons vakbonde.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harmony Gold"
‘Ontvoerder’ moet Welkom-vrou vergoed, sê hof
Charmaine Botha is in 2018 by haar werkplek ontvoer en teen haar wil aangehou voordat haar vermeende ontvoerders die bestuur van die Harmony-goudaanleg genader en op goud aangedring het in ruil vir haar vrylating.
Skofbestuurder sterf by Kusasalethu-myn
Die maatskappy sê veiligheid vorm die kern van Harmony se waardes en hy gaan voort om streng veiligheidstandaarde in al sy bedrywighede te handhaaf.
Groot kommer ná nóg ʼn sterfte by Kusalethu-myn
Die voorval kom sowat ʼn maand nadat vier werkers dood is in ʼn modderstorting by dieselfde myn.
Vier mynwerkers sterf ná modderwal ineenstort
Ná afloop van dié ongeluk het die getal sterftes in die mynbedryf vanjaar tot 19 gestyg.
Vakbonde bereik ‘baanbreker-ooreenkoms’ met Harmony Gold
Die ooreenkoms word as ʼn “grondverskuiwende oomblik” bestempel weens die verbetering op mynwerkers se basiese salarisse en die gemeenskaplike bedinging wat plaasgevind het.
Bewaringsbevel toegestaan ná ontvoerders goud by myn eis
Die vermeende ontvoerders het die bestuur van die myn gekontak en op goud aangedring in ruil vir die vrylating van hul werknemer se vrou.
Twee werkers sterf in Tshepong-myn
Die vakbond Amcu sê ongelukke van dié aard is die hoofoorsaak van sterftes onder mynwerkers in Suid-Afrika.
Afsondering: Harmony Goud se werkers vrees vir hul gesondheid
Werkers aan Harmony se goudaanlegte word steeds verplig om werk toe te gaan ondanks die tydperk van algehele afsondering wat geld.
Mynwerkers sit vas in goudmyn
Die myn is tot 4 km diep en bekend vir sy seismiese aktiwiteite.
Man sterf in ongeluk by Harmony-myn
“Harmony se bestuur wil graag sy medelye betuig met die werknemer se familie, vriende en kollegas.”
Harmony Gold en vakbonde teken loonooreenkoms
Harmony Gold het ʼn loonooreenkoms met drie vakbonde onderteken, het die Mineraleraad van Suid-Afrika (MRSA) Woensdag in ʼn verklaring gesê.
Optog beplan oor veiligheidsbesware by Harmony Gold
Die National Union of Mineworkers (NUM) in Matlosana, Noordwes, het Maandag gesê hulle sal na Harmony Gold in Vaal Reefs Orkney opruk om veiligheidskwessies aan te roer.
Drie in hof ná moord op mynbestuurder
Die mynbestuurder was besig om die myn te verlaat toe hy doodgeskiet is.
Twee vas oor Harmony Gold-streeksbestuurder se moord
Daar is bewerings dat hy deur onwettige myners doodgeskiet is.
Harmony se ondergrondse sitstaking verby
Die nagenoeg 1 700 mynwerkers, wat aan ʼn onwettige sitstaking ondergrond by Harmony Gold-myn se Kusasalethu-skag naby Carletonville deelgeneem het, het vroeg Vrydagoggend teruggekeer oppervlak toe.
Harmony-staking: 18 werkers na oppervlak gebring
Pogings om 1 700 mynwerkers, wat aan ʼn onwettige sitstaking ondergrond by Harmony Gold-myn se Kusasalethu-skag naby Carletonville deelneem, te oortuig om na die oppervlak terug te keer, was teen laat Donderdagaand nog onsuksesvol.
Harmony-staking: Myners teen hul wil ondergronds gehou
Nagenoeg 1 700 werknemers by Harmony Gold-myn se Kusasalethu-skag naby Carletonville het met ʼn onwettige sitstaking ondergrond begin.
Noodlottige ongeluk by Harmony Gold in Welkom
Harmony Gold het Maandag bevestig ʼn werknemer is oor die naweek tydens ʼn ondergrondse mynongeluk in Welkom in die Vrystaat oorlede.
Vermiste JHB-mynwerkers dood aangetref
Agt van die nege vermiste mynwerkers by Harmony Gold se Doornkop-myn, wes van Johannesburg, is dood aangetref nadat hulle ná ʼn brand Dinsdagaand verdwyn het.