’n 15-jarige seun het die botsing oorleef.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harrismith"
‘Ek loop vir ewig met die merk’ – boervrou ná aanval
“Hoewel hierdie afgelope vyf jaar nou agter die rug is, kan ek nie vergeet wat aan my gedoen is nie. Ek kan nie die verkragting net uit my gedagtes weer en bloot aangaan met my lewe nie.”
Bejaarde boer sterf weke ná plaasaanval
Sou vasgestel word dat Leslie dood is weens die beserings wat hy in die aanval opgedoen het, sal die aanklagte teen die verdagte gewysig word om moord in te sluit.
Aanval op boervrou: Saak weer uitgestel
Alison Oates beskryf die jongste uitstel van die saak as “ontstellend”.
Verdagte in hof ná aanval op boervrou
Oates is in Oktober 2015 aangeval, verkrag en gemartel nadat sy van ʼn vergadering in Bethlehem teruggekeer het.
Bejaarde boer glo deur werksoeker aangeval
Die boer en die verdagte is ná die aanval albei in ’n hospitaal opgeneem.
Polisie waarsku teen nuwe skelmstreek
“Die verdagte ry dan weg met die motor en keer nooit weer terug nie.”
Die monument wat geskend móét bly
Harrismith se Burgermonument was reg van die begin af erg omstrede. Harrismith se eie geskiedenisdelwer en -skrywer Leon Strachan vertel hoekom dié monument se storie vir hom die interessantste in die land is.
Harrismith-inwoners wil hof toe oor riool, bloed in veld
Inwoners van die dorp sê die probleem by die rioolverwerkingsaanleg is reeds maande gelede sonder sukses onder die plaaslike owerheid se aandag gebring.
‘Dieseldief’ vasgetrek
Die vragmotorbestuurder kon nie verklaar waar hy die diesel vandaan gekry het nie.
Digitale eisteddfod ’n eerste in Vrystaat
Sover vasgestel kon word, sal dit ook die eerste digitale eisteddfod in Suid-Afrika wees.
Gru-ongeluk eis agt op N3
Weens die impak van die botsing het die vragmotor oor die pad geswenk en teen nog ʼn voertuig gebots.
Tientalle vas vir bedrog met lisensies
“Daar is glo ook vragmotorlisensies uitgereik aan mense wat nie eens self die toetse ondergaan het nie, maar sogenaamde joggies wat die toetse namens hulle ondergaan het.”
Fietsryers reis kilometers vir gestremde vriend se droom
“Dit is lekker om deel te neem aan hierdie projek, want die hele gemeenskap van Harrismith is agter ons.”
Liam se liggaam dalk gevind
Die skokontdekking is Vrydag gemaak op dieselfde dag wat Liam se pa tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.
Diereskuiling hou binnekort geldinsameling
“Ons nooi al die gesinne in Harrismith uit om ons pretdag geleentheid te kom bywoon, selfs besoekers aan die dorp.”
14-jarige doodgeskiet: ‘Hy was so ʼn lewendige seun’
Toe die skietery bedaar, het ek vir my kind gevra of hy oukei is en toe ek my hand op sy lyfie sit, kon ek klaar die bloed voel.”
Seun (14) doodgeskiet toe rowers op hom en sy ma losbrand
ʼn 14-jarige seun is dood nadat rowers op onder meer hom en sy ma losgebrand het toe hulle van ʼn misdaadtoneel gevlug het.
Vyf vas ná hul erwe op boer se plaas begin uitmeet
Die boer in sy 80’s is glo in die verlede al gedreig “dat iemand sy grond sal kom vat”.
Ma en dae oue baba sterf saam
Twee ander ma’s en hul babas asook ʼn tienermeisie is ook ernstig beseer tydens die voorval.