“Vertragings, ontwrigting en kansellasies sal onvermydelik wees as gevolg van die staking.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heathrow"
Nóg ʼn noodlanding vir British Airways
Dié is die jongste van ʼn reeks voorvalle waar dié lugredery moes bontstaan om tegniese probleme uit te stryk.
Liggaam wat uit vliegtuig val geïdentifiseer
Die liggaam van ʼn verstekeling wat uit ʼn Kenya Airways-vliegtuig getuimel het kort voordat dit in Londen geland het, is geïdentifiseer.
Op pad Heathrow toe? Maak seker van jou vlug
Veiligheidswagte, brandweerlede, ingenieurs en drywers by Heathrow beplan om ʼn minuut na middernag te begin staak.
Lughawe-personeel dupliseer vlugroetine vir outistiese seun
’n Groep spesiale personeellede van die Heathrow-lughawe doen die afgelope vyf jaar die bykans ontmoontlike vir ’n Britse outistiese seun wat vier keer per jaar die lang reis na Amerika moet aanpak.
Burgemeester wil Heathrow-lughawe sluit
Die burgemeester in Londen het aangekondig dat Heathrow-lughawe, wat jaarliks sowat 70 miljoen passasiers hanteer, gesluit moet word vir opgradering.