“Ons mis jou op aarde my lief. Ons sien uit na die weer sien, en kan nie wag nie. Jy was die beste man vir my en jy was die beste pa vir ons kinders. Ek was elke dag van my lewe lief vir jou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heilbron-helikopterongeluk"
Helikopter-ongeluk: Twee steeds in waakeenheid
“Ek salueer jou Douw, my man, en ek sit vir die laaste keer ʼn groot kroon op jou kop. Ek het jou elke dag lief gehad met my hele hart. Ek gaan jou elke dag mis.”
Helikopter-ongeluk: Twee sterk aan in hospitaal
Louw Deale en Douw Wentzel jr. sterk aan in die Unie-hospitaal in Alberton ná ʼn helikopter-ongeluk Vrydagaand.
Twee sterf toe helikopter in die Vrystaat neerstort
ʼn Boer van die Vrede-distrik en nog ʼn boer se seun is Vrydag dood toe ʼn helikopter in Heilbron neergestort het.