Die 13-jarige leerder van Laerskool Tygerpoort in Pretoria is met marmerbeensiekte (sklerosteose) gebore; ’n seldsame genetiese afwyking waarmee net meer as 100 mense wêreldwyd gediagnoseer is. Ten spyte daarvan is hy een van Pretoria se kranigste krieketsterre.
Lees meer