Die bal het verby Shikhar Dhawan se kolfrand geflits en Heinrich Klaasen – wat teenaan die paaltjies diens gedoen het – het met een sweepslagbeweging die dwarsbalkies afgeklits.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heinrich Klaasen"
Klaasen se kolf spoeg vuur teen Kapenaars
Heinrich Klaasen het 85 lopies van slegs 35 aflewerings vir Durban’s Super Giants teen MI Cape Town op Kingsmead gemoker.
Klaasen klaar met toetse
“Dit is ʼn baie moeilike besluit want dit is verreweg my gunstelingformaat van die spel,” het Heinrich Klaasen in ʼn verklaring op sosiale media gesê.
Proteas laat waai in Mumbai
Quinton de Kock [174 lopies] het sy derde honderdtal van die Wêreldbeker-toernooi geslaan en saam met Heinrich Klaasen [90 lopies] gesorg dat die Proteas 382/5 teen Bangladesj kon aanteken.
‘Ek moes baie diep delf,’ sê Klaasen ná spogbeurt
In ʼn naweek waar Suid-Afrika vir Engeland op die sportveld oorheers het, was Heinrich Klaasen se blitsige 109 lopies die perfekte aanloop tot die uiteindelike feesvieringe.
Klaasen: ʼn Gevaarlike pyl in Protea-kolfkoker
Heinrich Klaasen se kolf het vanjaar al die praatwerk in Suid-Afrika, Indië, die VSA en Engeland gedoen. Hy is tans die voorste lopiemaker in The Hundred-toernooi.
Klaasen slaan sewe sesse teen New York
Heinrich Klaasen het ʼn onoorwonne 110 lopies vir die Seattle Orcas teen ʼn goeie MI New York-boulaanval – wat spelers soos Trent Boult en Rashid Khan insluit – gemoker.
SA’ners gee Seattle skop
Wayne Parnell, Heinrich Klaasen en Quinton de Kock het ʼn barshou vir die Seattle Orcas teen Faf du Plessis se Texas Super Kings in die VSA gespeel.
Heinrich se honderdtal tevergeefs ná RCB-aanslag
Heinrich Klaasen se spoggerige honderdtal was pure veniet nadat Faf du Plessis en Virat Kohli ʼn openingsvennootskap van 172 lopies geniet het.
Kolwers kry lopies vóór Aussie-toer
Heinrich Klaasen en Kyle Verreynne het dubbelhonderdtalle in die plaaslike vierdagreeks gemoker.
Klaasen wil rooibalkrieket vir Proteas speel
Amla, De Villiers se uittredes laat kolwers droom.