“In my kop was ons klaar, maar in my hart het ek geweet dit is in ons lewe ingeskryf om vier kinders te hê.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heinz Winckler"
Video: Vierde kind op pad vir glanspaartjie
“In my kop was ons klaar, maar in my hart het ek geweet dit is in ons lewe ingeskryf om vier kinders te hê. Hierdie baba gaan twee weke voor my 40ste verjaarsdag kom, praat van ʼn oorstoot-drie in beseringstyd!”
Bekende egpaar hernu troubeloftes: ‘Die huwelik is ‘n Goddelike instelling’
“Die huwelik is ʼn pragtige Goddelike instelling en ons is dankbaar ons kon deur God se genade die dag vier. Ons sien uit na die res van ons lewe saam.”
Boere in Nood-fees wil boere verder bystaan
Die Boere in Nood-organisasie gaan op 16 April ʼn fees in Delmas in Mpumalanga hou om nog fondse vir boere in droogtegeteisterde gebiede in te samel. Verskeie bekendes soos Nicholis Louw, Arno Jordaan en Heinz Winckler gaan te sien wees by dié fees.
[Luister] Hoekom Heinz hom tot skarefinansiering wend
Heinz Winckler het onlangs aangekondig dat hy sy eerste onafhanklike album gaan aanpak deur middel van skarefinansiering.
Boek: In ritme met God
Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou lewe. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van ’n generasie wat God se koninkryk uitbou.
Resensie: Mooirivier bewys liefde wen altyd
Die splinternuwe Afrikaanse fliek, Mooirivier, word beskryf as ʼn romantiese ensemble rolprent en soos die naam aandui, speel dit af in Potchefstroom.
Luister: Heinz Winckler vertel hoekom Mooirivier dié fliek is vir die liefdesmaand
Fliekvlooie kan gerus nader skuif want Vrydag begin daar ʼn splinternuwe Afrikaanse romantiese komedie in die rolprentteaters draai.
Video: Sterbelaaide Mooirivier is eersdaags op die grootskerm
Mooirivier is ʼn splinternuwe Afrikaanse rolprent wat eersdaags bekendgestel word en spog met akteurs soos Tim Theron, Milan Murray, Bouwer Bosch, Anel Alexander, Heinz Winckler, Leandie du Randt en Anne Hirsch.
Allegaartjie 2 – Program 230
Simon Rademan en Alette & Heinz Winckler vertel hulle planne vir Kersfees, Esmarie Prinsloo vind uit wat gebeur vanjaar by die Jakaranda-kinderhuis se Liggiefees en ons praat met Johan C Venter oor sy liedjie, Daarom vier ons Kersfees.
Allegaartjie 2 – Program 210
In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie gesels ons vir oulaas met Jannie Pelser oor die huwelik en kuier by die sanger, Heinz Winckler.
Jy’s bonatuurlik- Heinz Winckler
Heinz Winckler het beslis as kunstenaar gegroei sedert hy Afrikaans begin sing het, en hierdie album is die beste een wat hy sedertdien vrygestel het. Dis goed dat hy ook ‘n paar Christelike snitte ingesluit het; dit sal maak dat sy musiek by ‘n groter gehoor byval sal vind. Daarom kan hierdie album sterk aanbeveel word.