Tussen die mooi gedekte tafels, bolle wol, hekelnaalde en gesellige atmosfeer, word jy bewus van hoe elke vrou wat die oggendgeleentheid bywoon wel ʼn verskil maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hekel"
reWOLusie-projek ’n ‘baken van hoop’ op Oudtshoorn
“By ons is daar net een ding wat jy moet kan doen, hekel of brei. Ons gee regtig nie om waar jy woon of wie jy ken nie.”
Boek-uittreksel: Hekel en word heel
“Ek het vrede in my hart gekry. Ek kon rou oor my mammie en ek kon dit op my eie tyd doen. Ek was, en is, trots op die Allegro.”
Boek: Hekel en word heel
Hekel ʼn pad na genesing. Die boek bevat 21 verhale met 21 gepaardgaande projekte en patrone, wat jou kan help om enige verlies, werkverwante stres, depressie, siekte of trauma te verwerk.
Boek: Beatrix sê: Raak Tunisiese hekel baas
Tunisiese hekelwerk is ʼn baie ou hekeltegniek wat tans ʼn oplewing beleef.
Hekelwerk nog lank nie ʼn uitgestorwe kunsvorm nie
Hekelwerk het die laaste paar jaar ʼn oplewing beleef, soveel so dat entoesiaste selfs van reg oor die land byeenkom tydens sogenaamde hekelwegbreeknaweke om dié kunsvorm in al sy glorie te vier.
Die hekel-reis
Min het ek geweet dat sy die een is wat my gaan leer wat die verskil is tussen ʼn kortbeentjie en ʼn langbeentjie (let wel, ek het gedink ek weet!). Daar word na Karen verwys as Suid-Afrika se hekelkoningin en ek kon absoluut sien hoekom.
Boek-uittreksel: Blom-heksagoon
Hierdie tweekleurige Marokkaanse teël maak die deur oop vir soveel kreatiewe moontlikhede – óf treffende eenvoud óf kleurespel.