“Dit is belangrik dat geskiedkundige plekke soos die Heldeakker behoue bly, vir ons nageslagte om hulle geskiedenis eerstehands te kan beleef. As jy nie weet waar jy vandaan kom nie, hoe gaan jy weet waarheen jy in die toekoms gaan?”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heldeakker-begraafplaas"
Heldeakker opgeknap vir Krugerdag-viering
“Vir so lank was die Heldeakker nie toeganklik nie en ʼn oop buffet vir kwaaddoeners en het dit gereeld onder een of ander vorm van vandalisme gely.”
Kollig op bewaring van Heldeakker geplaas
Die begraafplaas is in 1867 geopen en talle openbare figure en bekende Suid-Afrikaners, soos Andries Pretorius, Paul Kruger en Hendrik Verwoerd, is daar begrawe.
Groot planne om Heldeakker op te knap
“Wanneer ons erfenisterreine besoek het, het hulle altyd vir ons gesê dat jy moet weet waar jy vandaan kom om te weet waarheen jy op pad is.”
Gemeenskap spring in om Heldeakker op te knap
Lede van die gemeenskap en verskeie organisasies het in groot getalle opgedaag om hand by te sit en het trots hul hande vuil gemaak om hul erfenis te beskerm.
FAK gaan Heldeakker self opknap
Die organisasie sê nie net is die gras in die Heldeakker heuphoogte nie; daar is ook skade aan grafte wat net ʼn maand gelede nie daar was nie.
Foto’s: Heldeakker-begraafplaas word blinkgepoets
Grafte soos dié van dr. HF Verwoerd, pres. Paul Kruger, sy vrou, Gezina, en hulle kinders, asook Andries Pretorius, Eugène Marais, Willem Cornelis Janse van Rensburg en Jopie Fourie is skoongemaak.