Om 6 000km om die grenslyne van Suid-Afrika met ʼn fiets af te lê is reeds ʼn prestasie, maar Helgard Muller sal glo die eerste parapleeg wees om hierdie enorme taak aan te pak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Helgard Muller"
Allegaartjie 2 – Program 140
Ons kuier verder by die fietsryer, Helgard Muller, wat in September ʼn 6 000km per fiets gaan aflê. Ons gesels met die meisies van die musiekgroep, Mwah! en Burger Meyer het gaan inloer by die première van die nuwe Afrikaanse komedie, Jimmy in Pienk.
Allegaartjie 2 – Program 135
Ons gesels met die fietsryer Helgard Muller, ons kuier by Ilse Fourie, MasterChef Suid-Afrika deelnemer, wat deesdae met haar eie kookprogram spog en ons praat met Elizabeth Fourie oor haar nuutste kindermusiek-album.