Die liggaam van Hendro Schutte (29), het Sondagoggend in Barberspan naby Delareyville in Noordwes uitgespoel nadat hy op 11 Julie vermoedelik saam met sy oom verdrink het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hendro Schutte"
Hengeluitstappie eindig tragies: ‘As ons net sy lyk kan kry’
Polisieduikers soek steeds na die lyk van Hendro Schutte (29), wat vermoedelik saam met sy oom in Barberspan naby Delareyville in Noordwes verdrink het tydens ʼn hengeluitstappie.