Die eerste internasionale lokprent van die rolprent Leading Lady word vandag om 12:00 eksklusief vir die eerste keer deur Maroela Media en Dark Matter Studios bekendgemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Henk Pretorius"
Hollywood skuur weer skouers met SA
Plaaslike akteurs gaan binnekort saam met Hollywood-sterre op die Suid-Afrikaanse silwerdoek te sien wees.