Die beskuldigdes het hul betrokkenheid by die moorde erken nadat die staat aangevoer het dat hulle die moord haarfyn beplan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hennenman"
Hennenman-plaasmoord: Twee dán weer in hof
Sowat 500 boere en lede van die gemeenskap het Maandagoggend naby die landdroshof byeengekom om hul medelye aan Pieter en Eddie se familie te betoon.
Hennenman-protesoptog: Só lyk reëlings
Vrystaat Landbou sê hy wil toesien dat geen borgtog toegestaan word aan misdadigers wat in hegtenis geneem word vir beweerde betrokkenheid by plaasaanvalle nie.
Hennenman-plaasmoord: Tweede verdagte in hof
’n Tweede verdagte het Woensdag vlugtig in die Hennenman-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met die plaasmoord op Pieter Hills (56) en sy seun Eddie.
Hennenman-plaasmoord: Eddie Hills (26) sterf
Medelye ná die dood van die jong man stroom in.
Seun breindood verklaar ná plaasmoord wat pa eis
Eddie Hills (26) is breindood verklaar nadat hy en sy pa einde verlede week op hul plaas naby Hennenman in die Vrystaat aangeval is.
Hennenman-plaasmoord: Een verdagte in hof, een vrygelaat
Intussen het Eddie Sondagaand ʼn terugslag in die hospitaal gehad.
Verdagte dood gevind ná deurbraak in Hennenman-plaasmoord
Pieter Hills (56) is op teregstellingswyse doodgeskiet en sy seun, Eddie (26), is in die nek geskiet nadat hulle in hul plaashuis aangeval is.
Boer tereggestel; seun na Jhb-hospitaal gevlieg
Pieter Hills (56) is op teregstellingswyse doodgeskiet en sy seun, Eddie (26), is in die nek geskiet nadat hulle in hul plaashuis in die omgewing van Hennenman in die Vrystaat aangeval is.
Pa dood, seun kritiek ná VS-plaasaanval
Die boer se vrou was nie tuis ten tyde van die aanval nie en het ’n werker gekontak en gevra om ondersoek te gaan instel nadat sy hulle nie in die hande kon kry nie.
Een vas na Hennenman-plaasaanval
Die ander verdagte is steeds op vrye voet.
Oudwerker val glo egpaar op plaas aan
“Ons vermoed hy kon daarin slaag om die honde voor die aanval toe te sluit omdat hulle gewoond is aan hom.”
Egpaar in hof ná gru-moord
Die egpaar wat in ʼn begraafplaas in hegtenis geneem is ná die gru-moord op Wilfred Edward Ernsting (54), het Woensdag in die Hennenman-landdroshof in die Vrystaat verskyn.
Egpaar in begraafplaas vir moord vasgetrek
Die buurman kon deur die venster Wilfred Ernsting se liggaam op die vloer sien lê en hy het die polisie ontbied. Ernsting se hande en bene was vasgebind en daar was bloed oor die hele slaapkamer.
[Video] Gesinshond val driejarige aan
ʼn Erg geskokte en bekommerde pa het Dinsdagoggend hul gesinshond doodgeskiet nadat dié rottweilerreun sy driejarige seun aangeval en ʼn gedeelte van sy kopvel afgeruk het.
Panga teen baba se keel gehou tydens rooftog
Rowers het Woensdagoggend by ʼn onderneming in Hennenman in die Vrystaat ʼn panga teen ʼn baba se keel gehou voordat hulle die baba teen ʼn kas gegooi het.
Ouers gebroke na seun (7) se raaiseldood: ‘Net gebede kan ons dra’
“Dis saans wanneer dit jou tref: Wanneer al die mense weg is en die huis is leeg, dis dán wanneer jy besef hy is nie daar nie.”
Gebrande liggaam in kragsubstasie gevind
Die gebrande liggaam van ʼn onbekende man is Woensdag by ʼn kragsubstasie in Hennenman in die Vrystaat gevind.