Hierdie week gesels Rugby-Radio oor Springbokrugby, maar die fokus is nou weer terug op die Curriebeker met die halfeindrondes wat voorlê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hennie Koortzen"
[Luister] Beste Springbokspan
[Luister] Dit is weer tyd vir Rugby-Radio. Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die ateljee. Eugene Eloff, Johan Ackermann en Marius Jonker gesels saam.
Luister: Hoe word ‘n span gekies?
Dit is weer tyd vir Rugby-Radio. Dié program word regstreeks uitgesaai vanaf Kia Centurion. Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met onder andere Heyneke Meyer, Pine Pienaar en Gary Botha. Die is ook die amptelike bekendstelling van Wynie Strydom se boek, My bloed is blou.
Luister: Die naweek se kragmeting tussen die Bulls en Stormers
Hennie en Wynie gesels oor die naweek se uitslae en die kragmeting tussen die Bulls en Stormers.
Luister: Rugby-Radio gesels oor die naweek se groot stryd in Ierland
Daar word rugby gesels! Pieter Rossouw, agterlyn-afrigter van die Blou Bulle, kuier saam met Hennie Koortzen in die ateljee.
Luister: Rugby-Radio gesels oor die Curriebeker finaal
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gee ‘n terugblik oor die Curriebeker finaal.
Luister: Rugby-Radio gesels oor die Curriebekereindstryd
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met Alister Coetzee, Johan Ackermann, Burger Geldenhuys sowel as William Cockrell.
Luister: Rugby-Radio aangebied deur Hennie Koortzen en Wynie Strydom
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in hierdie episode met Deon Stegmann, die Blou Bulle-kaptein; Vlok Cilliers, die skopafrigter van die WP; en die skeidsregterbaas André Watson. Heinrich van Jaarsveld vertel ons meer oor skolerugby.