Die slagoffer se vrou het op haar Facebook-blad ʼn beroep op mense gedoen om saam met haar te bid dat die verdagte weer in hegtenis geneem sal word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hennie Oosthuizen"
Verdagte in hof ná boer se mesmoord
Die 24-jarige verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Hennie Oosthuizen, ʼn plaasbestuurder van die Groblershoop-omgewing in die Noord-Kaap, het Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn.
NK-boer sterf ná mesaanval: ‘Hy was my sielsgenoot’
“Daar was bloed oral. By die agterdeur, bloedstrepe teen die yskas, teen die badkamermuur en ʼn bloedplas op ons slaapkamervloer waar Hennie geval het. Net bloed orals.”
Boer op NK-plaas vermoor: Werker het glo gevlug
Die Noord-Kaapse polisie het die naam van die boer bevestig wat Vrydagoggend op ‘n plaas buite Groblershoop glo deur ʼn plaaswerker met ʼn mes doodgesteek is.
Werker vermoor glo boer op plaas
ʼn Noord-Kaapse boer is Vrydagoggend op sy plaas, buite Groblershoop, met ʼn mes doodgesteek.