Herbal Blend, die omstrede middel wat einde verlede jaar opspraak verwek het toe talle gebruikers psigotiese episodes beleef het nadat hulle dit gerook het, is terug op die mark.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Herbal Blend"
14-jarige praat ná Herbal Blend-video’s
“Jy bly val in jou kop en goed. Jy voel moedeloos, soos jy kan niks vir jouself doen nie. Jou lyf beweeg vanself – jou kop sê vir jou lyf jy moet dit nie doen nie, maar jou lyf doen dit vanself.”
Herbal Blend: Laboratoriumontleding bevestig middel as onwettig
ʼn Laboratoriumontleding van die sogenaamde “Herbal Blend”-middel wat onlangs opslae onder inwoners in Pretoria veroorsaak het, het meer lig gewerp op wat presies in hierdie ongemerkte pakkies is wat deur volwassenes en kinders gerook word.
Polisie spring om ‘Herbal Blend’-verkope te keer
“Hierdie keer was dit glad nie dieselfde as die vorige kere nie, dit was baie sterker gewees. Ek kan nie veel onthou nie, maar ek het gevoel asof ek vasgevang was in my eie gedagtes en nie daaruit kon ontsnap nie.”
Video: Hiér is die feite oor die nuwe skokdwelm in Pretoria
Video’s van jong mans en kinders wat aanvalle kry en psigotiese episodes beleef nadat hulle ʼn onbekende middel gerook het, word wyd op sosiale media versprei. Maroela Media het onder meer met ʼn slagoffer in een van dié video’s, hul ouers en paramedici wat na verskeie van dié gevalle uitgeroep is, gepraat om meer te wete te kom.