“My eerste gewaarwording was kinders by die wal wat te hoog is om uit te kom. Sommige van hulle het verbete vasgeklou aan hul tasse. Ek het besef dat hulle in die pandemonium om uit te kom mekaar gaan verdrink.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "herdenking"
185ste Groot Trek-herdenking met groot saamtrek, boomplantprojek gevier
“Die plant van bome is ’n daad van toekomshoop waardeur ons sê ons wil koelte op ons kulturele ankerplekke skep. Nie vir ons nie, maar vir ons kinders, kleinkinders en hulle wat ná ons kom.”
Laingsburg-vloedramp: Herinneringe herroep met 40ste herdenking
“Dit wat jy daar beleef het, bly jou by. Ek sal graf toe gaan met daardie gesigte wat jy gesien het.”
Nege dae te perd vir herdenkingsrit
ʼn Groep van altesaam nege perderuiters gaan volgende maand op ʼn herdenkingsrit van Bloemfontein na Kimberley vertrek en op dié reis verskeie erfenisgebiede en monumente besoek. ʼn Herdenkingsrit is dit wel, sê die groep ruiters, maar dié rit is nie nét ʼn geskiedenisles nie.
Irene-konsentrasiekampkerkhof vier herdenking
Die Irene-konsentrasiekampkerkhof, die terrein waar meer as 1 000 kinders jonger as 15 jaar begrawe is, bied op 25 September ʼn herdenkingsgeleentheid aan.
Likkewane maak reg vir 85ste verjaardag
Die rugbyklub van Korrektiewe Dienste (KD) in Pretoria, alombekend as die Likkewane en deesdae `n oop klub, is besig om planne vir die viering van sy 85ste verjaardag te beraam.
RUGBYKUIERPLEK
Rugbylui is altyd op soek na `n kuierplekkie om skouers met ander lede van die broederskap te skuur en die kameraderie van die spel te geniet. Hier is enkele vooorstelle.
Van Pretoria tot Bloemfontein te perd vir erfenis en geskiedenis
Perderuiters gaan vanjaar tussen 28 November en 16 Desember weer op ʼn herdenkingsrit wat ten doel het om Suid-Afrikaners te herinner aan hulle geskiedenis en erfenis.
1914-Rebellie: 2 000 name van rebelle onthul – kom soek die rebel in jou voorgeslagte!
Die herdenking van die Rebellie van 1914 is vandag, presies 100 jaar ná die skietdood van generaal Koos de la Rey, gedenk met die bekendstelling van ʼn projek getiteld “De Wet, Beyers en . . . ek”.
“Julle het onskuldige bloed op julle hande”
Julius Malema, leier van die Economic Freedom Fighters (EFF) het Vrydag gesê platinumreus Lonmin en pres. Jacob Zuma is verantwoordelik vir die afsterwe van mynwerkers by Marikana in 2012.
Marikana-herdenking glo kalm
Die Noordwes-polisie het Vrydagmiddag gesê die situasie is kalm waar duisende mense byeengekom het om die Marikana-bloedbad van 16 Augustus 2012 te herdenk.
Zuma vra vreedsame Marikana-herdenking
President Jacob Zuma het Woensdag versoek dat vrede in die Suid-Afrikaanse mynbedryf herstel moet word, met die oog op Vrydag se herdenking van verlede jaar se Marikana-bloedbad.