Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Herman Kleinhans het pas die musiekvideo van sy liedjie “Ek wonder” bekendgestel, wat verfilm is tydens die Projek 40-toer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Herman Kleinhans"
Wen: Geskenkpak met splinternuwe albums deur Afrikaanse kunstenaars
Juan Boucher se Gewigloos, Dozi se Vrede, Jan Blohm se Jenny en Herman Kleinhans se Ruite oop sal deel vorm van dié heerlike geskenkpak. Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn geskenkpak met dié albums wen.
Herman Kleinhans: ʼn Lewe op die pad, maar op Patensie voel hy tuis
Herman Kleinhans vertel aan Maroela Media van sy solo-projekte, sy liefde vir Patensie en hoe geheg hy is aan Maria Viviers, sy sangmaat in TWEE.
[Luister] Herman Kleinhans sprei sy vlerke met eerste solo-album
“Kamer 4 is ʼn baie rustige en organiese album, dit is bietjie meer akoesties. Dis al die liedjies wat ek gevoel het nie noodwendig gepas is vir Twee nie, maar tog het ek baie daarvan gehou.”