Herman Loots jnr, wie se pa sy bakkie verkoop het in ʼn poging om sy kind se lewe te red, kan nog net vir drie dae in ʼn privaathospitaal behandel word voordat hy weer na ʼn staatshospitaal oorgeplaas gaan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Herman Loots"
Video: Sloerstaking by Middelburg-hospitaal
Die staatshospitaal in Middelburg se erge personeeltekorte is slegte nuus vir motoriste wat die Paasnaweek die N4-hoofweg gaan gebruik om hul vakansiebestemmings te bereik.