Herman van Tonder hou die afgelope sewe jaar al vol dat hy nie sy vrou, Elrina, vermoor het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Herman van Tonder"
Lodge-eienaar se moordverhoor uitgestel
Van Tonder, die eienaar van die bekende Mbizi-lodge buite Bela-Bela in Limpopo, is byna vier jaar ná sy vrou, Elrina, se dood van haar moord aangekla.
Oorsaak van dood bekend van lodge-eienaar se vrou
“Dit was duidelik dat sy al ʼn geruime tyd dood was en sy het enkele sigbare beserings gehad.”
Sakeman in hof ná vrou by lodge sterf
Herman van Tonder (50), die eienaar van ʼn bekende lodge buite Bela-Bela in Limpopo, het Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn waar hy aangekla word van die moord op sy vrou, Elrina.
Eienaar van gewilde lodge vas ná vrou se dood
“Die polisie het op 6 November 2014 omstreeks 10:10 gereageer op ʼn saak van ʼn vrou wat by die oord gesterf het.”