“Greg se aksies op daardie die aand was onder geen omstandighede net aanranding nie. Brand is ernstig, en om iemand lewend aand die brand te steek is nie net poging tot moord nie, dit is die wreedste trauma waardeur iemand gesit kan word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hero Burn Foundation"
Baba sterf week ná tragedie
“Gister het ons die hartverskeurende nuus gekry. Sy liggaampie kon net nie meer nie.”
Man in hof ná ‘vuuraanval’ op sy vrou
Craig Samuels (45) het Vrydag in die hof in Roodepoort verskyn nadat hy glo op Oukersdag ʼn vlambare vloeistof oor sy vrou, Tracy (39), uitgegooi en dit aan die brand gesteek het.
Man vas ná hy vrou glo lewend aan die brand steek
ʼn 45-jarige man is Donderdag in hegtenis geneem nadat hy glo op Oukersdag ʼn vlambare vloeistof oor Tracy Samuels (39), ʼn inwoner van Roodepoort in Johannesburg, gegooi en dit aan die brand gesteek het.
Pta-seun ure lank geopereer, bed wag by staatshospitaal
Dit het ʼn spesialischirurg Donderdag byna vier ure geneem vir die eerste van vele operasies wat voorlê om wonde regoor Sean Smith (16) se liggaam skoon te maak, nadat hy vandeesweek erg in ʼn fratsongeluk met petrol gebrand het.
Eerste operasie wag op Pta-seun wat erg brand, hospitaal betaal
Sean Smith (16), die tienerseun van Pretoria wat Maandagmiddag tydens ʼn fratsongeluk erge brandwonde opgedoen het, sal Donderdagoggend op die Unitas-hospitaal se onkoste sy eerste operasie ondergaan om van dooie weefsel ontslae te raak.
Pta-tiener brand erg in fratsongeluk
ʼn Tienerseun, van Akasia in die noorde van Pretoria, is in ʼn kritieke, maar stabiele toestand in ʼn hospitaal in Centurion, nadat hy Maandagmiddag erg in ʼn fratsongeluk gebrand het.
Gemeentelede erg gebrand toe spuitblik by lugskou ontplof
ʼn Lang pad van herstel lê nog voor vir die ses mense wat Saterdag erg verbrand het toe ʼn spuitblik Saterdag in ʼn kosstalletjie by die Swartkops-lugskou in Pretoria ontplof het.
Seuntjie (4) brand erg op kleinhoewe
Graham van Heerden, ʼn vierjarige seun van Bronkhorstspruit oos van Pretoria, het verlede week erge brandwonde aan sy bolyf opgedoen terwyl hy op ʼn kleinhoewe, waar sy gesin pas ingetrek het, gespeel het.
Seun brand nes Pippie erg met aansteekjel
Arno van Greunen (7) van Meyerton in Gauteng, word in die pediatriese brandeenheid van ʼn hospitaal in Johannesburg behandel nadat hy Saterdagmiddag gebrand het toe ʼn bottel aansteekjel in sy pa se hand ontplof het.
Dogtertjie brand erg na rokkie vlam vat
Karien Benson, ʼn sewejarige meisie van Phalaborwa, sterk in die hospitaal aan nadat sy voor haar eerste skooldag vanjaar erge brandwonde opgedoen het.
Babatjie sterf ná sy in warm badwater brand
ʼn Twee maandeoue babatjie van Gezina, Pretoria, is Dinsdag in die Steve Biko-hospitaal dood nadat sy Maandagaand in warm badwater gebrand het.
Vierjarige brand erg met kookwater
Nienke Pelser, ʼn vierjarige dogtertjie, lê sedert 8 Februarie in ʼn staatshospitaal in Bethlehem nadat sy erg deur kookwater gebrand het.