“Die brande was so onnodig en nou het dit nog skade aan my kind ook aangerig.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hertzogville"
Vrystaat: ‘Verklaar brandgeteisterde gebiede tot rampgebiede’
Die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sê die gebiede wat in die weste van die Vrystaat afgebrand het, moet tot rampgebiede verklaar word.
Duisende hektaar in Vrystaat afgebrand
“Hier is ouens wat alles verloor het.”
Talle diere in Vrystaatse veldbrand dood
Daar word in dié stadium vermoed dat die vernietigende brand ontstaan het weens buitebande wat tydens ’n betoging aan die brand gesteek is.
87 vas ná geweld in Vrystaat
Die Vrystaat het die afgelope week gebuk gegaan onder gewelddadige protesaksie in verskeie dorpe waartydens paaie met brandende bande afgesper, winkels geplunder, eiendom afgebrand en ʼn polisievoertuig met klippe bestook is.
Hertzogville se water ook veilig
Hertzogville se watergehalte is onlangs getoets.
Egpaar op Kersdag op plaas in Vrystaat aangeval
Niemand is nog in hegtenis geneem ná Dawie Keyser (67) en sy vrou, Sunita Keyser (68) op Kersdag op hul plaas Wolhuterskop in Hertzogville in die Vrystaat aangeval is nie.
Vrystaat-boer aangerand oor kluissleutel
ʼn Boer is herhaaldelik aangerand nadat hy en sy vrou Woensdag helder oordag op ʼn plaas buite Hertzogville in die Vrystaat oorval is en hy glo geweier het om die kluis vir die aanvallers oop te sluit.
Diamantdelwer-moordsaak: Sonnenberg op borgtog vrygelaat, begin van verhoor bekend
Johan Sonnenberg, ʼn 57-jarige diamantdelwer van die Hertzogville-omgewing in die Vrystaat wat verdink word van die moord op drie jong mans, is op borgtog van R100 000 vrygelaat.
Diamantdelwer-moordsaak: Sonnenberg stort ineen in aanhoudingselle
Johan Sonnenberg, ʼn 57-jarige diamantdelwer van die Hertzogville-omgewing in die Vrystaat, se borgtogaansoek is Donderdag uitgestel nadat hy glo voor die begin van die hofverrigtinge in die aanhoudingselle ineengestort het.
Nóg lyke op Hertzogville-plaas gevind
Die polisie in die Vrystaat het gesê daar is nog twee liggame op Johan Sonnenberg (57) se plaas in die Hertzogville-distrik gevind.
Man deur plantmasjien raakgery
ʼn Plaaswerker is Maandag ernstig beseer nadat hy op ʼn plaas tussen Dealesville en Hertzogville in die Vrystaat deur ʼn plantmasjien raakgery is.