Prof. Hermann Giliomee, historikus en kenner van die Suid-Afrikaanse politiek, is vandeesweek aangekondig as die eerste ontvanger van die Jan H. Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Het Jan Marais Nationale Fonds"
Prysgeld van R500 000 vir wetenskaplike werk in Afrikaans
Prysgeld van R500 000 sal van aanstaande jaar deur Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF) in samewerking met die Universiteit Stellenbosch en Naspers toegeken word aan ’n akademikus of navorser wat in Afrikaans werk en sodoende die taal se aansien as wetenskap- en akademiese taal uitbou.