Die Gautengse departement van onderwys het gesê hy is bewus van ʼn voorval by ʼn skool in Johannesburg waar skoolseuns Dinsdag met ʼn skerp voorwerp gesteek is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Highlands North"
Tienerseuns by skool gesteek
Drie seuns van ʼn hoërskool in Johannesburg is Dinsdag beseer toe hulle glo tydens ʼn geveg by die skool met ʼn skerp voorwerp gesteek is.