Die dogter van die voormalige sekretaris-generaal van die EFF, Godrich Gardee, se liggaam is verlede jaar op 3 Mei buite Nelspruit aangetref. Sy is in die agterkop geskiet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hillary Gardee"
Verdagte in Hillary Gardee-moord voorlopig vry
Die Nigeriër sou na verwagting Woensdag in die Nelspruit-landdroshof verskyn het, maar die saak is nooit op die hofrol geplaas nie.
Beskuldigde in Gardee-saak borgtog geweier
Die beskuldigde kon nie bewys dat sy vrylating in die belang van geregtigheid sal wees nie.
Gardee-familie sleep polisie hof toe
Die hofaansoek kom nadat die vermoorde Hillary Gardee se familie glo by verskeie geleenthede probeer het om die polisie in sy ondersoek by te staan, maar weggewys is.
Gardee-moord: Drie laat vaar aansoek om borgtog
Een van die beskuldigdes het sy medelye met die Gardee-familie betuig en aangedui dat hy hulle ken.
Nog twee vas oor Hillary Gardee se moord
Drie persone is tot dusver in hegtenis geneem.
Deurbraak in Hillary Gardee se moordsaak
Die polisie het ʼn deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op Hillary Gardee.
Polisie gekap oor ondersoek na moord op Hillary Gardee
Hillary Gardee (28) is in die agterkop geskiet en daar is R1 300 uit haar bankrekening onttrek in die ure nadat sy vermis geraak het.
Hillary Gardee dalk ook beroof
Die oud-EFF-hoë se dogter het nog dieselfde klere aangehad as toe sy vermis geraak het.
Oud-EFF-hoë se dogter dood gevind
Hillary Gardee se familie het die afgelope naweek R100 000 uitgeloof vir enigiemand met inligting oor waar sy haar bevind.
Dogter van voormalige EFF-hoë vermis
“Hillary Gardee was saam met ’n driejarige dogtertjie ten tyde van haar verdwyning. Die kind is gevind, maar daar was geen teken van Gardee nie.”