ʼn 33-jarige man is in hegtenis geneem ná die skietvoorval Sondag in die vroeë oggendure op konsertgangers by die Hillbrow-teater in Johannesburg waartydens een persoon dood en agt mense gewond is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hillbrow-teater"
Man brand op konsertgangers los oor selfoon
Een persoon is tydens die voorval dood en nege is gewond.