Dit kan moeilik wees om die spesifieke oorsaak van allergieë te bepaal, tot groot frustrasie en stres vir troeteldierouers. Hill’s is ʼn leier in terapeutiese voeding wat die enigste klinies beproefde voedingsoplossing vir beide kos- en omgewingsallergieë* ontwikkel het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hill’s"
Hondsdolheid, hier is die feite
Dr. Guy Fyvie, ʼn veearts, gee ʼn paar wenke om jou gesin teen hondsdolheid te beskerm:
Pure liefde uit ’n diereskuiling
Buiten aanneming is daar ook ander maniere waarop ʼn mens ʼn verskil kan maak tydens dié dag. “Besoek jou plaaslike diereskuiling en bied jou dienste as vrywilliger aan of maak ʼn finansiële skenking.”
Woef en kiets moet eerder hier verby hou
Het jy geweet rosyne en druiwe is gevaarlik vir honde en katte? En as jou troeteldiere te veel daarvan eet, kan dit selfs nierversaking veroorsaak.
Só sien jy tekens raak dat jou troeteldier ouer word
Die goeie nuus is dat slim troeteldier-eienaars sommer dadelik die tekens van veroudering kan raaksien as hulle weet na watter klein veranderings hulle moet kyk. Maar selfs al word jou troeteldier ouer, kan hy of sy nou ʼn langer, gesonder lewe leef, danksy beter versorging en voeding.
Só help jy jou kat met ongewensde haarballe
Daar bestaan geen twyfel nie – haarballe by katte is beslis nie plesierig nie. Hier is ʼn oplossing as jou kat met ongewensde haarballe sukkel.