Die saak teen Johannes Christiaan de Jager wat daarvan verdink word dat hy twee tienermeisies vermoor het, duur Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hiltina Alexander"
De Jager se DNS onder slagoffer se naels
Johannes Christiaan de Jager (48), wat daarvan verdink word dat hy twee tienermeisies vermoor het, se DNS is onder die vingernaels van een van sy vermeende slagoffers gevind, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag gehoor.
Postituut- en tienermoord: Prostituut se vriend getuig
Colin Jacobs (26), die vriend van ʼn prostituut van Parow, Hiltina Alexander (18) wat glo deur Johannes de Jager vermoor is, se kruisondervraging hervat Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
Prostituut- en tienermoord: De Jager erken hy sny tiener op
Johannes Christiaan de Jager, wat daarvan verdink word dat hy twee 18-jarige meisies vermoor het, het Woensdag aan die Wes-Kaapse hooggeregshof gesê een van die slagoffers, Charmaine Mare, het op ʼn badkamermat gegly en nie weer bygekom nie.
Prostituut- en tienermoord: Verhoor begin vandag
Johannes Christiaan de Jager (48) wat daarvan verdink word dat hy twee tienermeisies, Hiltina Alexander (18) van Parow en Charmaine Mare (18) van Mpumalanga, vermoor het, se verhoor begin Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
Prostituut- en tienermoord: Man weer in hof
Johannes Christiaan de Jager (48) wat daarvan verdink word dat hy twee tienermeisies, Hiltina Alexander (18) van Parow en Charmaine Mare (18) van Mpumalanga, vermoor het, het Maandag vlugtig in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn. De Jager se verhoordatum is vir Woensdag bepaal.