Met Carel van der Merwe se jongste boek pak hy ʼn geskiedkundige werk aan wat die voetspore van die beroemde letterkundige, Eugène Marais, se tydperk as regstudent in Europa tydens die Anglo-Boereoorlog, volg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "historiese biografie"
[Luister] Boek bekyk die onbekende Van Gogh se lewe
Min mense weet besef dat Vincent van Gogh ʼn broer, Cornelis, gehad het wat in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Die historikus Chris Schoeman volg dié merkwaardige jongman se spoor deur die land in sy jongste boek, Die onbekende Van Gogh.
Boek: Die Onbekende Van Gogh
Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van die negentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van ʼn jong uitlander soos onthul in briewe en ander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent.