Die lot van Hitler se vaalgeel geboorteplek is vandeesweek bekend gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hitler"
Vrede van Versailles: Afrikaners veg teen Duitsers se vernedering
Dit is vandag – Vrydag 28 Junie 2019 – presies ’n eeu gelede dat die Vrede van Versailles, wat ’n finale einde aan die Eerste Wêreldoorlog gemaak het, geteken is. Dit was ’n verdrag wat die seëvierende Geallieerdes aan die Duitsers gedikteer en wat laasgenoemdes tot in die grond verneder het.
Die verskil tussen links en regs lyk soos ’n hoefyster
Joram van Klaveren het hom tot die Islam bekeer. Van Klaveren is nie onbekend in Nederland nie. Hy was ’n parlementslid vir die ekstreemregse Partij voor de Vrijheid (PVV), die party wat gelei word deur die populis Geert Wilders. Hoe moet ’n mens dié soort ommeswaai verklaar?
WO II: Die oorlog wat Hitler nie kon wen nie
Die wêreld herdenk op 3 September die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog 78 jaar gelede. Dit was die grootste en bloedigste konflik in die wêreldgeskiedenis, waarin meer as 70 miljoen mense dood is.
Wannsee en die ‘finale oplossing’
Naas Auschwitz is Wannsee die makabere simbool van die dieptes waartoe mense kan daal, skryf Leopold Scholtz.
Ekstremiste het almal gemene delers
My pa het altyd vir my gesê: Enigiets waar ʼn “te” voor staan – vermoedelik behalwe “tevrede” – is fout. As jong man het ek uiteraard gedink ek weet beter. Vandag besef ek my pa was wys. Wees versigtig vir ekstremiste van welke aard dan ook!
Klag gelê na Facebook-inskrywing oor Joodse volksmoord
Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJBD) het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor ‘n Facebook-inskrywing wat die Joodse volksmoord regverdig.
Woede oor ANC-vrywilliger se uitlating
‘n Vrou wat glo aan die hoof gestaan het van die ANC se sosiale media-verkiesingsveldtog in die Wes-Kaap, het ‘n herrie op sosiale media ontketen na sy glo anti-Semitiese uitsprake gemaak het.
Hillary Clinton ook in sop oor Hitler
Die voorloper in die Demokratiese Party se aanslag om die 2016-presidentsverkiesing, Hillary Clinton, het blykbaar in ‘n slagyster getrap toe sy die optrede van die Russiese president, Walidimir Poetin, met die optrede van Hitler voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog vergelyk het.