Dit bly skrikwekkend dat, vir ʼn groot deel van die Suid-Afrikaanse bevolking, word woorde op klere meer afkeurenswaardig geag as skade wat aan privaat eiendom gerig word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "H&M"
Strafregtelike klagte teen EFF-lede ná H&M-betogings
“Die klagte hou meestal verband met Julius Malema, Floyd Shivambu en Mbuyiseni Ndlozi se uitsprake oor die naweek waarin hulle EFF-lede aangehits het om H&M se winkels te plunder.”
‘Malema moet geld betaal vir EFF-vandalisme’
Die Demokratiese Alliansie het Sondag geweld en vandalisme by winkels deur ondersteuners van die Ekonomiese Vryheidsvegters oor ʼn beweerde rassistiese advertensie veroordeel.
Foto’s en video: Nog geen inhegtenisnemings ná betogings by H&M
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met betogings wat Saterdag by verskeie H&M-winkels landswyd plaasgevind het nie.
Foto’s: Chaos by Menlyn-winkelsentrum in Pretoria
Chaos het Saterdag by Menlyn-winkelsentrum in Pretoria uitgebreek toe lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters by dié sentrum betoog het.