Die SAPV sê invoerlande, Brasilië ingesluit, het in die verlede hul pryse verminder om hoër invoertariewe teen te werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hoenderprys"
’n Jakkals in die hoenderhok
Het Suid-Afrikaners verander van ’n volk wat trots is op ons vermoë om dinge te maak gebeur tot ’n nasie van geïntimideerde uitstellers? Is ons aan die slaap of bloot bang om ferm op te tree teen die aanslag van ’n vyand? Ja, ’n moderne vyand en skyn-vennoot in Brics, naamlik Brasilië.
Hoenderbedryf: Partye gaan oop kaarte speel oor invoertariewe
“Dit is onverstaanbaar dat ʼn bedryf wat groot bedrae geld in nuwe kapasiteit belê wanneer rekordwinste gemaak word, kan aanvoer dat hy bedreig word deur invoere wat nodig is omdat die land nie genoeg hoender kan produseer om aan die vraag daarna te voldoen nie.”
Video: Verbruikers moet meer opdok vir hoender
Die regering se besluit om die invoertariewe van pluimvee te verhoog, gaan alle verbruikers se beursies raak.
Verbruikers gaan meer vir hoender betaal
Verbruikers kan hul vere regskud vir ʼn styging in die prys van pluimvee, het Rob Davies, minister van handel en nywerheid, Maandag bekend gemaak.