Is ouers egter geregtig op enige vergoeding vir emosionele skok wanneer sodanige ramp hulle tref? Lichel Helmchen van Akademia verduidelik wat die reg hieroor sê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoërskool Driehoek"
Motorfietsongeluk: Matrikulant was almal se held
Shelby van Wyk se vriendin word Dinsdag vir die tweede keer geopereer om haar pelvis te probeer heg.
Onderwys in gesprek: Skoleinfrastruktuur kwel
In Februarie was dit presies ʼn jaar gelede sedert die loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het.
Klasse ontruim weens vrees vir ‘Driehoek-tragedie’
Die 18 klaskamers is reeds ʼn jaar lank in onbruik.
Jaar ná Driehoek-tragedie: ‘Ek kry steeds terugflitse’
“Ek kon in die hospitaal soms die swaar brug op my voel,” vertel Cheverné Duvenhage.
Uitspraak oor BLF se HS Driehoek-uitlatings ‘lê grondslag vir strafsaak’
“Volgens die uitspraak was hierdie aanmerkings inderdaad rassisties, kras, onsensitief, barbaars.”
Hof sê eers later oor rassehaat-saak teen BLF
“Ons is van mening dat geregtigheid moet seëvier vir Hoërskool Driehoek se ouers en dat [beweerde] rassiste soos Andile Mnxitana en die BLF in die bek geruk moet word. Solidariteit sien uit na die uitspraak.”
Só gaan dit met TV-kokkedoor wat vir Driehoek stap
“Ek het nie gister verblyf gehad nie …”
Cheverné en Vanessa eindelik tuis
Cheverné Duvenhage in gr. 8 en Vanessa Slabbert in matriek was onder die 29 leerders wat in die tragedie beseer gelaat is. Vier van hul skoolmaats het op dié dag gesterf.
Foto’s: Brug bring nuwe hoop vir Hoërskool Driehoek
“Ons moet hierdie brug in [die ouers] se eer oop verklaar. Hulle het immers die duurste prys daarvoor betaal.”
Nuwe brug, nuwe hoofstuk vir Hoërskool Driehoek
“Ek glo ook daar gaan kinders wees met vrese, wat eers bang gaan wees om in die skoolgebou rond te beweeg.”
VF Plus: ‘Nalatigheid lei tot Driehoek-tragedie’
“Dit is duidelik dat die sogenaamde infrastruktuur-inspeksie wat moes saamval met die skoolgrootte-inspeksie net daarop gerig was om klaskamergroottes te peil en nie die strukturele integriteit van die skool nie.”
Driehoek-tragedie: Minister sê bruginspeksies is gereeld gedoen
Onderwysowerhede het verskeie inspeksies uitgevoer voor die loopbrugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, sê die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga.
BLF hou by opmerkings oor Hoërskool Driehoek-tragedie
Solidariteit het Maandag bevestig dat hy opponerende stukke van die Black First Land First (BLF) se president, Andile Mngxitama, ontvang het.
TV-kokkedoor stap 1600 km na sy kinders toe
“Ek weet as ek begin gaan daar baie mense by my wees, maar ek probeer myself gereed maak vir iewers langs die pad waar ek alleen gaan wees. Sielkundig voel ek dat ek gereed en baie sterk is.”
Cheverné: ‘Ons is baie dankbaar ons trek al hiér’
“Dit het moeilik gegaan toe sy wakker word. Sy het baie vrae gehad oor hoekom dit met haar moes gebeur en gevra of ons, as ons kon, met haar plekke sou ruil.”
Cheverné ontvang onverwagse nuus
“Ons het dit glad nie verwag nie.”
Video: Driehoek-hoof praat oor seer en hoop
ʼn Maand ná die ineenstorting van Hoërskool Driehoek se loopbrug het Maroela Media met die skoolhoof Hein Knoetze gesels. Hy deel sy getuienis oor die ongeluk wat die gemeenskap en die land aan die hart geruk het.
Dapper Driehoek-seun vir gesogte prys benoem
“Ek sal graag wil glo hy het dit gedoen omdat hy as Christenseun grootgemaak is – dit het ʼn groot deel uitgemaak van die soort kind wat hy was.”
Wreedheid is aansteeklik
Niks goeds kan uit haatspraak kom nie.