“Tuinwerk is terapeuties,” verduidelik sy, “en ons glo dat dit ‘n positiewe uitwerking op leerders en die gemeenskap sal hê.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoërskool Eldoraigne"
Wat is ’n goeie skool?
“Hoërskool Eldoraigne het my vele geleenthede gebied om in elke aspek van my menswees te groei en te ontwikkel.”
Eldoraigne-skoolhoof onskuldig op alle aanklagte
Die bewerings teen dr. Anton Prinsloo is ná ʼn uitgerekte stryd as “verregaande, onwaar en kwaadwillig” bestempel.
Eldoraigne-skoolhoof reageer op aantygings
“Dit is ongelukkig so dat die striemende aanvalle op hom nie onbeantwoord kan bly nie, en hy sal dienooreenkomstig sy regte moet beskerm.”
HS Eldoraigne-hoof vir eers weer uit pos
Die beheerliggaam gaan in dié stadium nie voort met regstappe nie. “Die besluit is nou in die hande van die departement.”
SAOU gryp in by HS Eldoraigne
Dit is ooreengekom dat Prinsloo sy pligte as skoolhoof aan die adjunkhoof delegeer.
‘Hoof moet waai’, sê ouers
Meer as 1 000 ouers van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het Dinsdag ʼn petisie oorhandig, waarin hulle eis dat dr. Anton Prinsloo as hoof verwyder word.
Interdik wink oor skoolhoof
Ongeveer 155 onderwysers het die afgelope vyf jaar by die skool bedank, in vergelyking met tussen 30 en 40 by naburige skole.
Klagtes teen skoolhoof ‘dra nie gewig’
Verskeie klagtes van boeliegedrag is vroeër teen dr. Anton Prinsloo van die Hoërskool Eldoraigne aanhangig gemaak.
Woede ná Eldoraigne-hoof weer aangestel is
Die Hoërskool Eldoraigne se beheerliggaam oorweeg nou regstappe teen die Gautengse departement van onderwys.
Skoolhoof verplaas weens ‘boeliegedrag’
Bewerings van boeliegedrag en viktimisering het ’n onafhanklike ondersoek tot gevolg gehad.
Gestremdheid kry dié jong atleet nie onder
“Dit wat met my gebeur het, kon baie erger gewees het.”
“Koester jou kinders elke oomblik” – sê Centurion-tiener se pa
Daar het ʼn somber atmosfeer geheers toe Catelin de Witt (14) se ouers Dinsdag die media toegespreek het ná ʼn skiettragedie haar lewe Vrydagmiddag in Amberfield Glen in Centurion geëis het.
Skool bied berading ná leerling se dood
ʼn Span van sowat 10 beraders ondersteun leerlinge van Hoërskool Eldoraigne in Centurion nadat een van hul skoolmaats Vrydag in ʼn parkie in Amberfield Glen tydens ʼn skietvoorval dood is.
Blomme om saam met ouers te treur
Die gemeenskap van Centurion is steeds in skok nadat ʼn 14-jarige skolier van Hoërskool Eldoraigne haarself in ʼn parkie in Amberfield Glen doodgeskiet het.