Abigayle Schoonraad, ʼn 17-jarige skolier aan Hoërskool Overkruin in Pretoria wat Woensdagmiddag ná skool ontvoer is, is veilig terug by die huis. Foto’s van die toneel waar sy gevind is volg onderaan die berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoërskool Overkruin"
PTA-tienermeisies rand skolier aan
Twee meisies aan Hoërskool Overkruin in die noorde van Pretoria is in hegtenis geneem en met ‘n waarskuwing vrygelaat nadat hulle ’n mede-leerling verlede week by die skool aangerand het, het Beeld Dinsdag berig.