Die Menseregtekommissie (MRK) monitor ʼn beweerde skoolboelie-saak nadat ʼn 16-jarige leerling van Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark glo ʼn “k****r” genoem is en gedwing is om sy eie urine te drink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoërskool Transvalia"
Boelies dwing glo seun om urine te drink
ʼn Ma het die Gautengse departement van onderwys beskuldig dat hulle nie daarin slaag om haar seun te beskerm nie, nadat boelies hom glo gedwing het om sy eie urine te drink.