In vandeesweek se nuus uit Hollywood lui die trouklokke vir Millie Bobby Brown en Jake Bongiovi, Kim Kardashian hou haar lyf aktrise en Céline Dion reik nuwe musiek uit.
Alles vir die sleutelwoord "Hollywood"
Hollywood: ‘Moana’ weer op pad silwerskerm toe; trouklokke lui vir akteurspaar
“Jy is Barack Obama se dogter. As jy ʼn slegte rolprent maak, sal dit jou oral heen volg.”
Hollywood: Gwyneth Paltrow wen hofsaak; ‘Harry Potter’ word pa
Die hofsaak oor ’n ski-ongeluk wat sowat sewe jaar gelede in Utah in die VSA gebeur het, het vroeër vandeesweek in Gwyneth Paltrow se guns geëindig.
Hollywood: Gwyneth Paltrow in die sop oor haar sop; Hugh Grant glo romansflieks is bog
Paltrow hou egter vol dat hy bog praat en het hom vir $1 (sowat R18) terug gedagvaar.
Hollywood: Queen-musikant tot ridder geslaan; Lindsay Lohan deel babanuus
Taylor Swift het aanhangers ook met vier nuwe liedjies verras en alle oë was op Kate Middleton tydens die Britse Statebondkerkdiens.
Hollywood: Popster kry eie dokkie; plate geniet opnuut gewildheid
’n Dokumentêr oor Lewis Capaldi se lewe en loopbaan sal in April vanjaar op die stromingsreus, Netflix, te siene wees.
Hollywood: Dié akteur nou vriend van Poetin; Ed Sheeran stort hart uit
“Hierdie album is die deur tot my siel. Vir die eerste keer maak ek nie ’n album gebaseer op wat mense van sal hou nie, maar op eerlikheid oor waar ek tans in my lewe verkeer.”
‘Everything Everywhere’ maak geskiedenis by SAG-toekennings
Dit is die eerste keer in SAG-geskiedenis dat ʼn enkele fliek vier pryse verower.
Hollywood: Rihanna op pad Oscars toe; Nightbirde reik album postuum uit
Die popster, Rihanna, sal volgende maand op die Oscar-verhoog as gaskunstenaar te siene wees.
Hollywood: Selena Gomez maak hart oop oor gesondheid; babanuus vir dié glanspaartjie
“Vir enigiemand wat tans deur iets gaan waaroor hulle skaam is: Niemand ken die regte storie nie.”
Hollywood: Priscilla Presley wil dogter se testament betwis
Elvis Presley se eksvrou het glo eers ná haar dogter se dood oor die wysigings in die testament uitgevind.
Hollywood: Jonas Brothers verewig met ster op dié roete
“Hierdie reis was ’n wilde rit en ons is so dankbaar vir die geleentheid om ons passie vir musiek vir so lank met die wêreld te kon deel.”
Hollywood: ‘Dr. Phil’ groet na twee dekades op kassie
“Ek is geseënd met meer as 25 jaar in dagtelevisie.”
Pienkvoetnuus vir twee Hollywood-glanspaartjies
Daar is klaarblyklik iets in Hollywood se water!
Televisie-aktrise verloor kankerstryd
“Sy het die wonderlike in die eenvoudigste oomblik gevind en het nie musiek nodig gehad om te dans nie.”
Hollywood: Swendelaar kry eie TV-program; Miley maak musiekgeskiedenis
Anna Sorokin het met die naam Anna Delvey vriende, asook banke en hotelle, bedrieg met haar fopstorie dat sy ’n ryk erfgenaam is.
Hollywood: Nuwe liefde vir dié twee sterre; hartroerende gebaar vir Chris Hemsworth
Die model, Chrissy Teigen, en haar man, John Legend, het ook pas hul derde kind, Esti Maxine Stephens, verwelkom.
Hollywood: Marvel-akteur deel video vanuit hospitaal, ‘Romeo and Juliet’ se sterre wil dagvaar
Die akteurs, Leonard Whiting en Olivia Hussey, dagvaar Paramount Pictures vir seksuele mishandeling tydens die verfilming van die 1968-rolprent, Romeo and Juliet.
Hierdie sterre het nou sterre
Dié sterre het vanjaar hul eie ster op hierdie ikoniese roete gekry.
Hollywood: Kletsprogram se platejoggie sterf; Harry en Meghan laat (weer) die wêreld gons
In dié reeks vertel die koninklike egpaar, wat deur die jare heen ’n liefde- en haatverhouding met die kollig gehad het, hul storie van samekoms, uitdagings en oorwinnings.