Die nuwe navorsing kan help om outomatiese botsingsvoorkoming aan ʼn groter getal hommeltuie te verskaf wat pakkies by onafhanklike bestemmings aflewer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hommeltuie"
Nader olifante só met hommeltuie
Protokolle wat in hierdie studie ontwikkel is, kan gebruik word om stres onder diere te verminder wanneer hommeltuie vir navorsingsdoeleindes gebruik word.
Steeds plek vir satelliettegnologie in die hommeltuig-era
Geofarm se raad aan graanboere is om twee keer te dink voordat hulle groot bedrae geld in hommeltuie belê.
Meer hommeltuie beteken nog uitdagings vir wetgewing
“Dit skep nuwe uitdagings vir internasionale menseregtewetgewing en internasionale humanitêre wetgewing, want ons burgerlike vryheid kan ingedoen word soos wat hommeltuie gebruik word om ons aktiwiteite en bewegings te monitor.”
SANParke waarsku oor hommeltuie ná inhegtenisneming
SANParke het die waarskuwing uitgereik nadat ʼn besoeker aan die Krugerwildtuin onlangs in hegtenis geneem is vir die gebruik van ʼn hommeltuig.
Gaan hommeltuie binnekort jou huis veilig hou?
Hommeltuie gaan dalk binnekort soos ʼn veiligheidswag jou erf patrolleer.
Hommeltuie ingespan in geveg teen stropery
Die Krugerwildtuin en verskeie vennote gaan miljoen rande in tegnologie, waaronder hommeltuie, belê om stropers in die wildtuin op te spoor.