“Die mense het die verkeerde hond met die verkeerde eienaars gesteel, want ons gaan nie ophou na hom soek nie.”
Alles vir die sleutelwoord "hond"
Behoeftige brakkies het jou hulp nodig
“Daar is talle organisasies wat hulle beywer vir die beskerming van kinders en mense, maar min organisasies wat werklik na diere omsien.”
[Foto’s] Blinde terapiehond verower harte
“Vandat sy haar sig verloor het, is dit amper asof sy ʼn nuwe hond is. Sy is weer soos ʼn babahondjie – speels en vriendelik, en sy lewe vir haar ‘werk’.”
[Foto’s] Worsies neem deel aan modeparade
Meer as ʼn 100 kostelike worshondjies het aan St. Petersburg se sesde kostuumparade deelgeneem.
[Video] Hond raak jaloers as ouma kleinkind wil optel
Die Amerikaanse TV-program America’s Funniest Home Videos het ʼn video op sy YouTube-kanaal geplaas wat jou sal laat skater.
[Foto’s] Beroemde “dakhond” selfs op Instagram
Nóú is Huckleberry die beroemde “dakhond” in die gemeenskap.
[Foto’s] Wagter en eend soos vinkel en koljander
“Die diere is baie soos my twee seunskinders – hulle het ʼn liefde-haat verhouding.”
[Video] Hond geniet hom gate uit voor TV
Daar is baie video’s op die internet van honde wat dit geniet om televisie te kyk, maar dié een vat beslis die koek.
[Video] Só maak jy ʼn bed vir jou honde-kind
In vandag se episode wys Suzelle DIY jou hoe om ʼn bed vir jou honde-kind aanmekaar te slaan. Al wat jy nodig het, is ʼn ou trui, kussingstopsel, ʼn kussing en ʼn bietjie wol.
Hond het huis nodig ná plaasmoord
“Hy is regtig oulik, goedopgelei, speel lekker met ʼn bal en is heeltyd opgewonde.”
[Foto’s] Erg vernielde hond kry goeie huis
“Daar was navrae reg oor die land – van Kaapstad tot Durban wou mense die hondjie aanneem.”
Hond red talle trougaste van selfmoordbomaanvaller
Die bomme wat aan haar lyf was, het ontplof net voor sy by die saal waar die seremonie gehou is kon instap.
46 honde uit haglike omstandighede gered
“Daar was baie min lig en omtrent geen ventilasie nie, so die stank van ammoniak sal trane in jou oë bring as jy daardeur loop.”
Straatbrak kry nuwe huis oor mooi maniere
Soos ʼn goeie gas, bring dié hond eers ʼn geskenkie saam voor hy begin smul.
Hond se geblaf red peuter
Peanut, ʼn hond van Michigan in die VSA, se onophoudelike geblaf het haar eienaars gelei na ʼn peuter wat kaal in ʼn sloot gelê het.
Weggooi-hondekind leer wêreld ʼn waardevolle les
ʼn Hond met ʼn skewe gesig, ʼn krom kaak en ʼn gedraaide neus is nie op elke hondeliefhebber se wenslysie nie.
[Video] Skaaphond doen Ierse dans
“Ek voel elke keer so trots wanneer ons aan dié danstoertjie werk. Dit is verreweg die moeilikste wat ons nog probeer het en ons oefen al vir maande. Ek het regtig nie gedink sy sal dit kan doen nie,” skryf Mary op Instagram.
Liefde gee hondjie tweede kans
“Ten minste sal sy dan vir 24 ure liefde ervaar.”
Video: Blinde hondjie kry sy eie gidshond
Dis altyd hartseer om te sien as diere ly, maar hierdie verhaal het ʼn gelukkige einde.
Video: Man se danspassies met hond verower harte
ʼn Video van ʼn hondesaloneienaar van Argentinië wat met een van sy kliënte se honde dans terwyl die hond gewas en geknip word, word wyd op sosiale media gedeel.