Reddingspogings is tans aan die gang om ʼn hond, wat glo sowat ʼn week gelede in Kimberley se Groot Gat geval het, te red.
Alles vir die sleutelwoord "hond"
Video: Kat help hond “ontsnap”
Toe Dexter en Gizmo se eienaar nie kon bepaal hoe die twee uit die kombuis ontsnap nie, het hy ʼn kamera opgestel om dié raaisel op te klaar.
Jack Russell byt baba se oortjie af
Jolizne Bester, ʼn 17 maande oue baba van eMalahleni (Witbank), se regteroor is deur die gesin se Jack Russell-hond afgebyt.
Video: Slim hond maak self skuifdeur oop en toe
Dié slim hond het glo self geleer hoe om ‘n skuifdeur oop en toe te maak. Hy het geen “hondjiedeur” nodig nie!
Video: Hond red kind van mishandeling
Benjamin en Hope Jordan se hond het hul sewe maande oue baba van die mishandeling van ʼn kinderoppasser gered.
Hond skenk bloed om kat se lewe te red
ʼn Bloedoortapping van ʼn hond het ʼn kat se lewe gered nadat die kat rottegif ingekry het, het die New Zealand Herald Woensdag berig.
Dis ʼn leeu… wat blaf?
ʼn Dieretuin in China het mense probeer bluf deur ʼn hond voor te doen as ʼn Afrika-leeu. Die dieretuin is egter uitgevang toe dié “leeu” begin blaf het, berig The Telegraph.
Hond word vermis nadat hy glo eienaar se lewe red
‘n Hond wat glo sy eienaar se lewe in ‘n ongeluk gered het, word nou vermis.
Internet se lieflinghond sterf
Die hond in ‘n foto van Augustus 2012 saam met sy baas, John Unger, in Lake Superior, wat miljoene se harte aangeraak het, is oorlede.
Video: Hawelose man en sy ‘kind’ herenig
‘n Paar inwoners in Florida in Amerika het saamgespan om seker te maak dat ‘n hawelose man en sy hond, wat hy sy “alles” noem, te herenig.
Foto’s en video: ‘n Oerangoetan en hond se ongewone vriendskap
Suryia die oerangoetan en Roscoe die Blue Tick-hond het ‘n vriendskapsband gesmee toe hulle in die South Carolina-reservaat vir bedreigde spesies ontmoet het. Nou swem hulle saam, speel hulle saam en Suryia gaan stap selfs met Roscoe.
Video: Witleeu en hond is groot vriende
Honey, die hond, en Kwanza, ʼn witleeuwelpie is beste vriende by die Darling Downs-dieretuin in Pilton, Queensland.
‘Verban vuurwerke,’ eis DBV
Waarskuwing: Die foto onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
6-jarige deur rondloperhond aangeval
ʼn 6-jarige dogtertjie is in ʼn ernstige toestand in ʼn hospitaal nadat sy Dinsdag deur ʼn rondloperhond aangeval is.