Lede van die Mac’s-motorfietsklub het gehelp om kos en komberse in te samel vir ʼn skuiling wat na mishandelde diere omsien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hondegevegte"
Honde van gewisse dood gered
Die Animal Welfare Society of South Africa in Kaapstad het vinnig opgetree nadat hy Donderdagoggend beeldmateriaal ontvang het van ʼn hondegeveg wat in Mitchells Plain onderweg is.
Diereskuiling, motorfietsgroep vat hande om hondegevegte hok te slaan
Soldiers Against Dogfighting (SAD) is ʼn spesiale diereskuiling wat slegs na diere omsien wat slagoffers van mishandeling was en spesiale versorging en rehabilitasie vereis.
Drie in Kaap vas oor hondegevegte
“Hondegevegte is barbaars en wreed en het geen plek in ons samelewing nie.”
Dodelike hondegevegte op Kaapse Vlakte neem toe
“Om na [videobewyse van] hondegevegte te kyk is vir enige diereliefhebber bitter moeilik om te doen, maar jong kinders kyk daarna vir vermaak….”
Ses tronk toe vir hondegevegte
Sy het gesê die landdros het tydens vonnisoplegging die misdade “sinloos” en “pervers” genoem en bygevoeg dat die mans se vonnisse moet dien as ʼn waarskuwing aan ander wat by hondegevegte en verwante aktiwiteite betrokke is.
Twee tronk toe oor ‘afskuwelike, barbaarse’ hondegevegte
In sy uitspraak het die landdros gesê “hondegevegte moet gestuit word”, want dit is niks anders as ’n euwel nie.
14 honde by hondegeveg in Pta gered
Waarskuwing: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Tien in hof oor hondegevegte
Een van die beskuldigdes is ʼn wiskundeonderwyser, een ʼn verteenwoordiger van ʼn mediese fonds, nog een ʼn besigheidseienaar en van die ander het hulself as veeartse aan die publiek voorgehou.
Vier tronk toe oor hond se wrede dood
Die vier is van dieremishandeling aangekla na ‘n selfoonvideo aan die lig gekom het.
Hondgevegte-advertensie ʼn foefie
Die advertensie op ʼn sleepwa in Johannesburg, wat skynbaar hondgevegte adverteer en verskeie mense warm om die kraag gelaat het, was toe ʼn publisiteitsfoefie.
Advertensie lei tot ondersoek na hondgevegte
ʼn Advertensie op ʼn sleepwa wat skynbaar hondgevegte adverteer, word deur die Johannesburgse metropolisie (JMPD) en die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) ondersoek.
[Foto’s] Vyf vas vir hondegevegte aan Wes-Rand, nes oopgekrap
Te danke aan wenke van ʼn keelvol gemeenskap, is vyf verdagtes vandeesweek in hegtenis geneem weens hul betrokkenheid by hondegevegte in die Roodepoort-omgewing, wes van Johannesburg.
Vermeende hondevegters kry borg
Altesaam 13 mans van die Oos-Rand in Gauteng wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn hondegevegtesindikaat, is Maandag in die Tsakane-landdroshof op borgtog vrygelaat.
Video: Hondegevegte neem toe
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) is bekommerd oor die toenemende aantal hondegevegte wat landwyd plaasvind.
18 vas oor hondegevegte
Altesaam 18 mense is in hegtenis geneem vir hul betrokkenheid in onwettige hondegevegte in Tsakane aan die Oos-Rand, het die NDBV Maandag gesê.
Hondegevegte is ʼn ernstige probleem
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) se tak in die Wes-Kaap het gesê dat hondegevegte ʼn ernstige probleem in die omgewing word.