“Een van die klaers het ʼn paar passasiers uitgewys wat verdag in die kajuit opgetree het en wat gesien is waar hulle van die oorhoofste stoorkompartemente oopgemaak het terwyl die ander passasiers geslaap het.”
Alles vir die sleutelwoord "Hongkong"
Blitsbokke: Durf en gehalte verseker plek in kwarteind
Suid-Afrika se jong sewesspan het Engeland in sy laaste groepwedstryd met 33-15 geklop en daarmee na Sondag se kwarteindronde in Wêreldrugby se sewesreeks in Hongkong deurgedring.
Blitsbokke: Jonges spring weg met rekordsege
Selfs sonder hul uitsoekspelers wat by die Statebondspele is vir aanstaande naweek se groot toernooi, het Wêreldrugby se voorste sewesspanne Vrydag in Hongkong die gaping tussen hulle en die res deegliker as voorheen ingevryf.
Man vas wat selfone wou smokkel
ʼn Man van Hongkong is Sondag in China in hegtenis geneem nadat hy 94 iPhone-toestelle deur doeane wou smokkel.
Ruimte vir meer demokrasie in Hongkong
In ’n eerste klaarblyklike toegewing aan die pro-demokrasiebetogers in Hongkong het die bestuurder van die gebied, Leung Chun-ying, te kenne gegee dat daar meer ruimte vir demokrasie is.
Video: Hongkong begin weer werk, maar…
Slegs enkele honderde van die duisende betogers was Maandagoggend oor nadat die bestuurder van Hongkong, Leung Chun-ying, ’n ultimatum gerig het dat mense van vandag af ongehinderd by die werk moes kom.
Video: Lande reik reiswaarskuwing na Hongkong uit
Minstens twee lande, Australië en Italië het hul burgers gewaarsku dat dit onveilig is om na Hongkong te reis.
Baba gered ná boom op swanger vrou val
Dokters moes Donderdag ʼn noodkeiseroperasie uitvoer toe ʼn swanger vrou gesterf het ná ʼn boom op haar geval het.
SAL kanselleer drie vlugte na Hongkong
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het drie vlugte tussen Hongkong en Johannesburg gekanselleer.
Dief steel leerjas van R1.4 miljoen
ʼn Winkeldief het ʼn krokodilleerjas van nagenoeg HK$1 miljoen (R1,4 miljoen) uit ʼn Burberry-winkel in een van Hong Kong se besigste winkelsentra gesteel, het die polisie Vrydag gesê.
Bielie van ‘n diamant behaal rekordprys
‘n Wit diamant, so groot soos ‘n klein eier, is Maandagaand by ‘n veiling in Hong Kong vir $30.6 miljoen (ongeveer R306 miljoen) verkoop.
Video: Starbucks-koffie glo uit die toiletkraan
ʼn Starbucks-restaurant in Hong Kong se weelderige finansiële distrik, wat glo water van ʼn kraan naby ʼn toilet gebruik het om koffie mee te brou, het Donderdag hewige reaksie van ontstoke klante ontlok.