Kom luister na ‘Hoor hier’, Maroela Media se splinternuwe oudioreeks met 52 van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoor hier"
Luister: ‘Bizzie Lizzie’-rubrieke uitgeknip vir radio
“My rubrieke is nog nie vantevore voorgelees nie, daarom is ek opgewonde om dit in ʼn nuwe formaat met mense te deel.”