Onafhanklike ondersoeke deur spesialiste en epidemioloë word tans gedoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hospitale"
Covid-19: Tekort aan mediese voorraad kan ‘katastrofies’ wees
Suid-Afrika sal waarskynlik binne ʼn week sy eerste sterftes aanmeld, sê ʼn mediese kenner.
Ramaphosa vol lof vir NGV
“Die Hollandse kolonialiste het slegs hul eie mense behandel teen pokke en die Khoisan gelaat om dood te gaan.”
Eise vir mediese nalatigheid neem toe
Eise teen staatshospitale beloop jaarliks miljarde rande.
Nie een Gautengse hospitaal voldoen aan veiligheidsvereistes
Nie een van dié hospitale sal deel kan vorm van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering nie.
Openbare verhore rondom NGV begin binnekort
Die NGV is reeds die afgelope paar jaar heftig gekritiseer deur veral die DA, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge en Solidariteit.
Aptekersraad intimideer ons tóg – aptekers
ie Suid-Afrikaanse Aptekersraad ontken nou dat hy ooit enige aptekers gedwing het om hul steun aan die Nasionale Gesondheidsversekering- (NGV-)skema te verleen. Maar aptekers sê die raad is oneerlik.
R5 miljard reeds op NGV ‘verkwis, maar geen lesse geleer’
Die ANC wil deurdruk met die inwerkingstelling van die “rampspoedige” Nasionale Gesondheidsversekering. Dít al hét die loodsprojekte daarvoor reeds misluk en belastinggeld van miljarde rande in ʼn “swart gat” verdwyn.
Mediesefonds-lede dok miljarde op aan medikasie, dokters
Lede van mediese fondse het verlede jaar R32,9 miljard uit hul eie sak betaal vir mediese dienste.
Die NGV en die verhaal van twee hospitale
Hierdie hospitale – die een privaat en die ander ʼn staatshospitaal – is naby mekaar geleë, en tog kon my belewenis van albei nouliks meer uiteenlopend wees. As ek by Charles Dickens kan leen, dit was “ ’n verhaal van twee hospitale”.
Hiér is die 20 beste hospitale
Vanjaar se lys deur Discovery Health is die vyfde van sy soort en spog met vyf nuwelinge.
Plafonne by twee hospitale se kraamsale stort ineen
Albei kraamsale is toegemaak vir verdere evaluering en herstelwerk wat gedoen moet word.
Is ons in die robot-eeu?
Sal dit nie ‘n wonderlike dag wees as robotte mense totaal as soldate vervang nie?
Epilepsielyer glo in hospitaal verkrag
ʼn Vrou wat aan epilepsie ly is glo by die Suidrand-hospitaal in Johannesburg verkrag terwyl sy gewag het om daar opgeneem te word.
800 Gauteng-pasiënte wag op ortopediese operasies
Ten minste 800 pasiënte is op ʼn waglys vir ortopediese operasies in Gautengse hospitale, het die DA Woensdag gesê.