Bewerings van rassisme by die Hoër Tegniese Skool Witbank moet ondersoek word sowel as die hersiening van toelatingskriteria en -beleide by die skool.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "HTS Witbank"
LUR Donderdag by HTS Witbank
Ouers en inwoners het Maandag buite die skool slaags geraak en die polisie moes ontbied word.
HTS Witbank gesluit ná oproer
Die skool sal in opdrag van die departement van onderwys tot dán gesluit wees.
Video: Chaos by HTS Witbank
Talle mense het Maandagoggend buite die skool saamgedrom. Sommige van hulle het sambokke by hulle.
Leerders geskors ná vuisgeveg by HTS Witbank
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga sal Donderdag die Hoër Tegniese Skool Witbank besoek nadat ‘n geveg tussen leerders op video verfilm is en sedertdien wyd versprei word.