Die tegnologiespeelveld is so wispelturig en onvoorspelbaar soos Eskom se beurtkragskedules: jy weet iets is op pad, maar ’n mens is net nie seker presies wat nie totdat dit gebeur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Huawei"
Om ’n Huawei te hê of nie
Dis seker wat Shakespeare se Hamlet vandag sou vra indien hy geleef het en ook vasgevang was in die handelsoorlog tussen Amerika en China. Amerika bestempel Huawei as ’n sekuriteitsbedreiging en het sy eie maatskappye onlangs verbied om met Huawei sake te doen.
Podlitiek: Zille se twiet en Huawei ‘tot niet’
Die span van Podlitiek bespreek die jongste polomiek rondom Helen Zille, Panyaza Lesufi, die openbare beskermer en Huawei-selfone.
Google beëindig Huawei se Android-gebruik
Google se aankondiging kom na ʼn opdrag deur die Trump-administrasie aan plaaslike maatskappye om die lewering van onderdele en/of programmatuur aan Huawei te staak omdat dit volgens die regering ʼn sekuriteitsrisiko inhou.
Huawei-baas se borgtogverhoor begin
Meng het in ʼn beëdigde verklaring gesê sy is onskuldig aan al die aantygings teen haar.