Hoe kan sy? En wat het haar besiel? Dis van die vrae wat mense oor dié soort verhoudings vra.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Huisgenoot"
Moordenaar, Huisgenoot-joernalis glo smoorverlief
Een van die veroordeelde moordenaars, Le Roux Steyn (22), het glo ʼn liefdesverhouding aangeknoop met die verslaggewer wat gereeld oor die opspraakwekkende moordverhoor berig.
Jou liefdesverhaal kan ʼn fliek word
Ná die groot sukses van die Afrikaanse fliek Vir die voëls gaan Huisgenoot en kykNET weer kragte saamsnoer om nóg ʼn ware liefdesverhaal op die grootskerm te vertel – en dié keer kan dit jou verhaal wees.
Karen Zoid kraai koning met Tempo-benoemings
Die nominasies vir die jongste Huisgenoot Tempo-toekennings is Vrydag bekendgemaak.
[Video] Veels geluk, Huisgenoot!
Huisgenoot, die grootste Afrikaanse tydskrif, is vandag 100 jaar oud nadat die eerste uitgawe op 20 Mei 1916 verskyn het.
Groot ongelukkigheid oor ‘Days of the Dinosaurs’-uitstalling
Besware oor die Days of the Dinosaurs-uitstalling wat die naweek in die Sandton-konferensiesentrum in Johannesburg geopen het, versprei soos ‘n veldbrand op sosiale media.
Huisgenoot Tempo-toekennings 2013
Bobby van Jaarsveld se musiekvideo, ‘n Vrou wil dit hoor, volg onderaan die berig. Uitblinkers in Afrikaans is Sondag tydens die Huisgenoot-Tempo-toekenningsaand bekroon. Die spoggeleentheid…
Christa Steyn by Skouspel vereer
Die bekroonde pianis Christa Steyn is vanjaar by die 13de aflewering van Huisgenoot-Skouspel vereer.
Hasie in ʼn japtrap vir siek kind opgespoor
Die gesinstydskrif Huisgenoot se versoek om ʼn speelgoedhasie vir ʼn siek kind op te spoor, is skaars ʼn uur nadat dit op Facebook publiseer is, volbring.